Skip to content
Home » Explore Song Lyrics » Kots Bpk – Padkos Lyrics

Kots Bpk – Padkos Lyrics

  • by
Read Time:42 Second

Die lewe op straat is moer goed,
Weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
Vul my maag – voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
Ek is dood tevrede met net droe brood
Kontribasies kan jy los
Want ek ken die geheim van koningskos
Gee my net padkos – my stapelvoedselwhuff-whuff
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slagmiaauw
Die vlie die dans in die straat

Want die tref-en-trappers n spoedvraat
Pels is verwyder met n kuns,
Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer –
Laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
En dan geniet dit daarna as n ekstra dis
Gee my net padkos – my stapelvoedselm-m
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slagmoeeeeee

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *